Weskaap
Weskaap Tak
WeskaapTak Besonderhede
Die Wes-Kaaptak sentreer in Kaapstad, en bedien die Wes-kaap en omliggende distrikte.
Posadres: Posbus 4674, Tygervallei, 7536
Korrespondensie moet aan hierdie adres gestuur word, waarvandaan dit vir die nodige aandag aan die betrokke Takbestuurslid besorg sal word.
