Natal Midlands
Natalse Middellande Tak
Natal MidlandsTak Besonderhede
Posbus 13102, Cascades, 3202
E-pos: natalmidlands@ggsa.info
Die KZN Natalse Middelande Tak van die GGSA is in Pietermaritzburg, maar bedien almal met 'n belangstelling in genealogie en familiegeskiedenis in die binneland van Natal. Die tak is tans onder kuratorskap van die NIFHS.
Komiteelede van die NIFHS
