Products
Welcome to our electronic store!
** Note that the store is currently just in testing; but orders may be placed by contacting the treasurer **
Select one of the following product categories to browse products:
Van Wyk CD
2001 | CDsIsabel Groesbeek het hierdie projek oorgeneem na die afsterwe van Henri Schoeman. Die grootste gros van hierdie werk is al die Van Wyk name wat vanaf die kiesers lyste opgeneem is. Dit was bygewerk met ander beskikbare Van Wyk inligting, en familie verwantskappe is bygevoeg. U mag bydraes lewer deur enige verdere Van Wyk name en inligting aan Isabel te stuur. Inligting van die van Wyks in veral Noordwes Kaap en Suid Kaap sal spesifiek waardeer word.
Die Dagboek van Ds. Herman Frederik Schoon 11 Oktober 1899-30 Junie 1902
CDs | Wes GautengBeskou as die vader van die Nederduits Gereformeerde Kerk in Natal, het Ds. Schoon 'n dagboek gehou oor lewe in Ladysmith geduurende die A.B.O. Hierdie, tot dusver ongepubliseerde werk, is vertaal uit Hollands na Afrikaans deur sy kleindogter, Eirene Oosthuysen.
Die CD bevat ook 'n tweede boek: Eirene Oosthuysen se waardevolle kommentaar oor haar voorouers getitel "KwaZulu-Natal en sommige Nels, Besters en Schoons wat daar gewoon het.
Let Wel: Hierdie CD is 'n produk van die Wes-Gauteng Tak van GGSA en word verkoop ter stuiwing van Takfondse.
Estate Notices 1994-2002
CDsThis CD is an alphabetical list of names and estate data, and comes with an index.
Price for Non-GSSA Members is R130 (R10 local or R30 international postage will be added)
Familia Omnibus Volume 1 (2002 - CD)
CDsIt contains genealogical information on various families – mostly small families that would not warrant a complete book, but too much to publish in Familia. The 2002 CD covers the following family names: Beckett, Benad(i)e, Dannhauser, De la Harpe, De Waal, Esterhuizen, Gleeson, Greathead, Green, Hancock, Loftie-Eaton, Norval, Oates, O'Keefe, Robarts, Sanders Stewart, Van der Hoogt, Van Schalkwyk, Van Straaten, Vermeulen.
Also available in book form - see Books / Product B3.
Familia 1964-2004
CDsPublished in 2005:

(R10 local or R30 international postage will be added)
