Takke
Die GGSA bestaan uit 11 takke in meeste van die hoof sentra, elkeen met sy eie area op hierdie webwerf:
- Virtuele/elektroniese tak, eGGSA
- Pretoria, Noord Transvaal tak
- Potchefstroom and Klerksdorp, Noordwes tak
- Kaapstad, Wes-Kaap tak
- Witwatersrand, Wes Gauteng tak
- Johannesburg, Johannesburg tak
- Vanderbijlpark, Vaaldriehoek tak
- Bloemfontein, Vrystaat tak
- Durban, Durban en Kus tak
- Pietermaritzburg, Natalse Midellande Tak
- Port Elizabeth, Oos Kaap tak
Tak lidmaatskap word gewoonlik bepaal deur die naaste geografiese tak, sien die kaart.
Die dag tot dag bestuur van die Genootskap word deur die Nasionale Uitvoerende Komitee hanteer wat bestaan uit verkose en geko-opteerde lede.
Verkose Lede met stemreg:
Geko-opteerde Lede sonder stemreg:
