Natalse Middellande Tak
Natal Midlands
Tak Besonderhede
Posbus 13102, Cascades, 3202
E-pos: natalmidlands@ggsa.info
Die KZN Natalse Middelande Tak van die GGSA is in Pietermaritzburg, maar bedien almal met 'n belangstelling in genealogie en familiegeskiedenis in die binneland van Natal. Die tak is tans onder kuratorskap van die NIFHS.
Komiteelede van die NIFHS
- Voorsitter: John Deare
Linwoodrylaan 43, Boughton, Pietermaritzburg, 3201
tel. (033) 344-2170
e-pos: dearej(at)mweb.co.za - Vise-Voorsitter: Ron Wedderburn
Posbus 78, Dargle, 3265
tel. (033) 330-8412, (083) 735-8080 (sell)
e-pos: ronwedd(at)netactive.co.za - Nuusbrief Redakteur (GNUS): Eckhard (Jos) von Fintel (GSSA lid)
Posbus 13102, Cascades, 3202
tel. (033) 347-3407 (h), (033) 395-1417 (w)
e-pos: vonfintele(at)telkomsa.net - Sekretaresse: Vanessa Ford (GSSA lid)
Elizabeth Place 6, Robertsweg 50, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201
tel. (033) 345-1286 (h), (082) 437-5526 (sell), (033) 345-1286 (faks)
e-pos: natalmidlands@ggsa.info - Tessourier: Percy Stirk
Mykenos 14, Comrie Place 5, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201
tel. (033) 396-4589 (h)
e-pos: stirkpc(at)iafrica.com - Bibliotekaresse: Janet Moore
Posbus 100199, Scottsville, 3209
tel. (033) 342-7983 (h), (082) 476-3995 (sell)
e-pos: moorej(at)dmail.co.za - Komiteelid: Matthew Stephen
Militaryweg 66, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201
tel. (033) 396-4684 (h), (073) 233-3826 (sell)
e-pos: crstephen(at)telkomsa.net
Takvergaderings
Die Tak vergader op die eerste en die derde Woensdag van elke maand, (behalwe die derde Woensdag van Desember en die eerste Woensdag van Januarie) om 19:30, by die Natal Carbineers Drill Hall in Geerestraat, Pietermaritzburg.
Navorsingsbronne (insluitend heelwat vroeë uitgawes van "The Natal Witness") is tydens die vergaderings beskikbaar vir navorsers.
|
DATUM
|
AANBIEDER |
AKTIWITEIT
|
|
21 Mar 2007
|
Prof. Adrian Koopman |
History of Naming of Dutch First Names illustrated by his personal family genealogy
|
| 4 Apr 2007 | Geen | Biblioteek aand |
| 24 Apr 2007 | Ruth Cockbain | Besoek aan die "Family History Centre" |
| 2 Mei 2007 | Geen | Biblioteek aand |
| 16 Mei 2007 | Kevan Mardon | Springbok en LM Radio in die ou dae |
