Vrystaat Tak
Free State
Tak Besonderhede
E-pos: vrystaat@ggsa.info
Die Vrystaat Tak sentreer in Bloemfontein en bedien die hele Vrystaat.
- Voorsitter: Johan Pottas
tel. (051) 401-2767 (werk); (082) 569-3727 (sel) - Tesourier: Fritz Fourie
tel. (082) 850-9042 - Nuusbriefredaktrise: Rose Willis
tel. (082) 92-60474 - Sekretaresse: Denise Edwards
tel. (051) 447-7888 - Addisionele Lede : Claudie Jooste (082) 381-5746 & Piet du Toit 082) 354-0034
Takvergaderings
Maandelikse byeenkomste is op die 2de Maandagaand van elke maand, uitgesluit Desember en Januarie. Ons jaarlikse AJV vind in Maart plaas. Op 12 Junie kom ons by die Staatsargiewe in Badenhorststraat 29, Bloemfontein om 18h30 bymekaar.
|
Datum
|
Onderwerp
|
Spreker |
| 10 April |
Onbekende Genealogiese Bronne wat by die Nasionale Argiewe beskikbaar is. |
Donald van Wyk (Vrystaatse Argief) |
| 12 Junie |
The gebruik van 'n doelgerigte rekenaarprogram vir die vaslegging van jou genealogiese data. |
- |
| - | ||
| - | ||
| - | ||
| - | ||
| - |
