Northwest Branch

Tak Besonderhede

Die Noordwes Tak se gebied is - soos die naam aandui - die hele Noordwes provinsie. Lede woonagtig in Rustenburg, Magaliesburg, Coligny, Mmabatho en selfs Hotazel is getuie dat aan die behoefte voldoen word. Maar die meeste lede is van die Klerksdorp- Potchefstroom area. GGSA - Noordwes (met stigtingsdatum 6 Junie 2004) is die jongste toevoeging tot GGSA se netwerk van takke.

All kommunikasie moet asseblief gerig word aan:

GGSA Noordwes Tak
Posbus 1493
Potchefstroom
2520

(018) 297-6297 (faks)

Komiteelede

  • Voorsitter: Simon du Plooy (082 800 8372)
  • Onder-Voorsitter: Johan Vermeulen
  • Ledeskakeling: Santa Els.
  • Sekretaresse en Eksterne skakeling: Elmarie Weyers 
  • Tesourier: Krause van der Walt.
  • FAMNEA: Esther Visser-Stieger, Celeste Reynolds, Stephan Botha
  • Tegnologie: Dirk Bloem
  • Begraafplaas projek: Swanie Swanevelder
  • Addisionele Lid (Konstitusie Adviseur): Geert Lampen. 
     

Nuusbriewe

Die NoordWes tak publiseer kwartaalliks die Famnea nuusbrief wat besigtig kan word by:

      http://www.eggsa.org/branch_news.htm

Takvergaderings

Takbyeenkomste vind normaalweg plaas in Potchefstroom in die Museum-kompleks te Sol Plaatjiestraat (voorheen Gousstraat) op die eerste Maandagaand van elke maand uitgesonderd skoolvakansies. Die volgende vergaderings is geskeduleer, die program is egter onderhewig aan verandering:

DATUM ONDERWERP SPREKER
1 Feb 2010 Tak vergadering Sal bekend gemaak word
2 Maart 2010 Tak vergadering Sal bekend gemaak word
17 April 2010 Geanologie dag - Klerksdorp Museum Verskeie
3 Mei 2010 Tak vergadering Sal bekend gemaak word
7 Jun 2010 Tak vergadering Sal bekend gemaak word
Julie 2010 Geen Byeenkoms  
2 Aug 2010 Tak vergadering Sal bekend gemaak word
6 Sept 2010 Tak vergadering Sal bekend gemaak word
4 Okt 2010 Klerksdorp besoek Johan Vermeulen
8 Nov 2010 Jaar afsluiting funksie