Noord Transvaal Tak
Noord Transvaal

Tak Besonderhede
Alle e-pos moet asseblief aan ntvl@ggsa.info gestuur word, vanwaar dit aangestuur sal word na die verantwoordelike lid. Ons posadres is: Posbus 75292, Lynnwood Ridge, 0040
Die Noord-Transvaal-Tak is in Pretoria en bedien die omliggende areas. Dit sluit Mpumalanga, Limpopo en gedeelts van die Noorwes Provinsie in.
Komiteelede
- Voorsitter: Ferdie (FJ) van Wyk Tel: 012 667-5991; 082 556 8031 ferdievw@telkomsa.net
- Ondervoorsitter: Dr Rentia Landman Tel 012-664-2509; 083 306-5492rlandman@lantic.net
- Sekretaris: Marie van der Walt Tel: 012-667-4613 janmarie1@telkomsa.net
- Tesourier & Nuwe lede: Ellen Harmse Tel: 011 391-2146; 072 594 9050 eharmse@mweb.co.za
- Skakeling & Bemarking: Linda Lombard Tel: 011-391-3002; 082-254-8024; linda@ballmail.co.za
- Begraafplaasprojek: Johan Viktor Tel: 082-856-0942 johan.viktor@axxess.co.za
- Tegnologie: Otto Diedericks Tel 083-630-3091 otto@diedericks.co.za
- Takbiblioteek: Nicoline v d Merwe Tel: 012 460-5636; 072 195-6500coliniev@gmail.com
- Bykomende Lid: Theo van Wyk Tel: 012 664-3072theorina@vodamail.co.za
Takbiblioteek
'n Lys van al die boeke in die takbiblioteek, gerangskik volgens onderwerp en outeur kan hier onder gevind word. Kliek slegs op die nodige lêer. Die Peter Holden-versameling word ook tans by die Noord-Transvaaltak se biblioteek by die navorsingsentrum van die Voortrekkermonument gehuisves.
